Property For Sale in Jacobsdal, Jacobsdal

Properties 1 to 6 of 6
Sort By 
PRICE REDUCED5 Bedroom Farm for sale in Jacobsdal - Jacobsdal

R 44 705 0005 Bedroom Farm for sale in Jacobsdal

3 Besproeiingspersele te koop by Jacobsdal

Die 3 persele is 130 ha groot. Die drade is in ‘n goeie toestand. 90 ha aangeplante lusern kom voor ( S.A. Standaard – 2 jaar en 1 stuk 4 jaar oud) 1 landekamp kom voor met .....
5 Bedrooms,  2 Bathrooms
SOLD4 Bedroom Farm for sale in Jacobsdal - Jacobsdal

R 9 040 7014 Bedroom Farm for sale in Jacobsdal

Ideale plaas vir 'n gewillige koper

Die plaas is 15km vanaf Jacobsdal op die Koffiefonteinpad geleë. Die plaas is 1864 ha groot. Die plaas bestaan uit die volgende: 13 weidingskampe en elke kamp word voorsien .....
4 Bedrooms,  1 Bathroom,  4 Garages,  2 Carports
SOLD2 Bedroom Farm for sale in Jacobsdal - Jacobsdal

R 8 000 0002 Bedroom Farm for sale in Jacobsdal

Klein plase in die Vrystaat te koop!

Die plaas is 34.3279 ha groot en bestaan uit die volgende: 3 Weidingskampe Aageplante Lusern – 2 jaar oud en die ander moet uitgeploeg word, hulle is nou 5 jaar oud. Daar .....
2 Bedrooms,  1 Bathroom
SOLD4 Bedroom Farm for sale in Jacobsdal - Jacobsdal

R 8 000 0004 Bedroom Farm for sale in Jacobsdal

Die plaas is 50 ha groot en ideaal vir die eerste koper!

Die plaas is 50 ha groot. Die plaas bestaan uit 2 weidingskampe en die drade is in ‘n goeie toestand. Daar is 1 landekamp en rooigrond kom voor. Daar is 25 ha ingeslyste .....
4 Bedrooms,  2 Bathrooms
3 Bedroom Small Holding for sale in Jacobsdal - Jacobsdal

R 3 000 0003 Bedroom Small Holding for sale in Jacobsdal

Jou kans om 'n perseel te bekom naby Jacobsdal

Perseel geleë net buite Jacobsdal op die Koffiefontein teerpad. Die perseel bestaan uit 2 dele en is gesamentlik ongeveer 15ha groot. Die perseel bestaan uit die volgende: 1 Ha .....
3 Bedrooms,  1 Bathroom
SOLDFarm for sale in Jacobsdal - Jacobsdal

POAFarm for sale in Jacobsdal

Prag plaas te koop

Die plaas bestaan uit 982 ha en daar kom 6 weidingkampe voor. Die kampe is van water voorsien. Daar is 750 ha wildwerend omhein 2.4 meter hoog - Omheiningssertifikaat. Geen .....
FirstPrevious
Page 1 of 1
1NextLast