Property For Sale in Petrusburg, Petrusburg

Properties 1 to 6 of 6
Sort By 
SOLD7 Bedroom Farm for sale in Petrusburg - Petrusburg

R 7 200 0007 Bedroom Farm for sale in Petrusburg

Pragtige plaas van 840 ha te koop

Die plaas is gelee in die Petrusburg distrik en is 840 ha groot en bestaan uit 5 weidingakampe en elke kamp is voorsien van sy eie water. Die drade is ook oorgespan in 2013 en .....
7 Bedrooms,  5 Bathrooms
3 Bedroom Farm for sale in Petrusburg - Petrusburg

R 6 894 5883 Bedroom Farm for sale in Petrusburg

Uitstekende sagte beesplaas

Gemengde weiding met diep rooi g rond. Hierdie plaas is in‘n baie goeie toestand en daardie persoon wat hier koop kan werklik net instap en begin boer . 1274 ha Vee plaas in die .....
3 Bedrooms,  1 Bathroom
Farm for sale in Petrusburg - Petrusburg

R 6 676 800Farm for sale in Petrusburg

Uitstekende geleenheid om jou eie stuk grond te besit!

Die grootte van die plaas is 980 ha, en die plaas bestaan uit die volgende: Weiding: Daar is 5 weidings kampe en alle kampe is toegerus met water met sementkrippe Drade is in ‘n .....
SOLDFarm for sale in Petrusburg - Petrusburg

R 5 900 000Farm for sale in Petrusburg

761 ha Plaas in Petrusburg distrik te koop!

Die plaas is 761 ha groot en bestaan uit 3 weidingskampe en elke kamp word voorsien van sy eie water. Die drade is in 'n goeie toestand en al die binne drade is nuut oorgespan.  .....
Farm for sale in Petrusburg - Petrusburg

R 5 000 000Farm for sale in Petrusburg

1035 ha Weidingsgrond

Hier kom 7 weidingskampe voor waarvan 7 van die kampe voorsien is van water. Die drade is in 'n goeie toestand en geen aangeplante weiding kom voor nie. 4 Boorgate waarvan .....
5 Bedroom Farm for sale in Petrusburg - Petrusburg

R 1 050 0005 Bedroom Farm for sale in Petrusburg

137 Ha Plaas naby Petrusburg te koop

Die plaas bestaan uit 3 weidingskampe, geen aangeplante weiding kom voor nie. Daar is 1 boorgat wat toegerus is met 'n dompelpomp. 5 Ha se ingelyste besproeiing kom voor. 3 .....
5 Bedrooms,  2 Bathrooms
FirstPrevious
Page 1 of 1
1NextLast