Property For Sale in Bloemfontein Ext, Bloemfontein

Properties 1 to 20 of 24
Sort By 
PRICE REDUCEDFarm for sale in Bloemfontein Ext - Bloemfontein

R 50 895 000Farm for sale in Bloemfontein Ext

Vee en Weidingsplaas te koop

Die plaas is 2614 ha groot en bestaan uit 6 weidingskampe en al die kampe is van water voorsien. Die drade is in 'n uitstekende toestand. Ongeveer 75 ha aangeplante .....
PRICE REDUCED4 Bedroom Farm for sale in Bloemfontein Ext - Bloemfontein

R 12 799 0004 Bedroom Farm for sale in Bloemfontein Ext

Die plaas is geleë ongeveer 10 km vanaf Bloemfontein en is 1190 ha gro

Die plaas bestaan uit die volgende: 15 Weidingskampe en elke kamp word van water voorsien. Die drade van die kampe Is in ‘n goeie toestand. 60 ha se aangeplante smutsvingergras .....
4 Bedrooms,  2 Bathrooms
Farm for sale in Bloemfontein Ext - Bloemfontein

R 6 823 529Farm for sale in Bloemfontein Ext

513 ha Plaas te koop net buite Bloemfontein

Die plaas bestaan uit 1 weidingskamp en die kamp word van water voorsien. Die drade is in 'n baie goeie toestand en 7 lande kampe. (239 ha 4 ton mielies) (59 ha 3 ton) Die tipe .....
SOLD4 Bedroom Farm for sale in Bloemfontein Ext - Bloemfontein

R 6 500 0004 Bedroom Farm for sale in Bloemfontein Ext

Die plaas is geleë ongeveer 45 km buite Boemfontein en is 465 ha groot

Daar kom 8 Weidingskampe voor en 7 kampe word van water voorsien. Die drade is in ‘n redelike goeie toestand. 10 HA aangeplante gemengde gras kom voor ( 5 in 1 .....
4 Bedrooms,  3 Bathrooms,  4 Garages
SOLD2 Bedroom Farm for sale in Bloemfontein Ext - Bloemfontein

R 6 300 0002 Bedroom Farm for sale in Bloemfontein Ext

Die plaas is geleë buite Bloemfontein en is 125 ha groot.

Daar kom 3 weidingskampe voor en elke kamp is van water voorsien. Die drade is in ‘n goeie toestand 3 Ha aangeplante smutsvinger kom voor en is ongeveer 6 jaar oud. Daar is .....
2 Bedrooms,  2 Bathrooms
SOLD3 Bedroom Farm for sale in Bloemfontein Ext - Bloemfontein

R 5 250 0003 Bedroom Farm for sale in Bloemfontein Ext

Uitsonderlike weidingsplaas net buite Bloemfontein

Die plaas is 38 ha groot en bestaan uit die volgende: 3 Weidingskampe en die kampe word van water voorsien Die drade is in ‘n goeie toestand Aangeplante lusern kom voor sowel .....
3 Bedrooms,  2 Bathrooms,  3 Garages
PRICE REDUCED3 Bedroom Farm for sale in Bloemfontein Ext - Bloemfontein

R 4 700 0003 Bedroom Farm for sale in Bloemfontein Ext

Hierdie plasie kan met kontantgewasse geboer word

Geen weidingskampe kom voor nie. Die drade is in ‘n goeie toestand en geen aangeplante weiding kom voor nie. Daar is 2 lande kampe wat voorkom en die tipe grond is Rooi Hutton .....
3 Bedrooms,  1 Bathroom
Farm for sale in Bloemfontein Ext - Bloemfontein

R 4 694 118Farm for sale in Bloemfontein Ext

Saai / Veeplaas buite Bloemfontein te koop

Die grond is 395 ha groot en hier kom 3 weidingskampe voor en die kampe is van water voorsien. Die drade is in 'n goeie toestand Geen aangeplante weiding kom voor nie. Hier is .....
SOLD4 Bedroom Small Holding for sale in Bloemfontein Ext - Bloemfontein

R 4 320 0004 Bedroom Small Holding for sale in Bloemfontein Ext

Hoewe van 8.56 ha net buite BFN te koop

Baie dankie vir u navraag, hiermee die inligting rondom die hoewe soos versoek. 10 km vanaf N1 verby Makro. Die hoewe is 8.56 ha groot en bestaan uit die volgende: 1 .....
4 Bedrooms,  3 Bathrooms
SOLD4 Bedroom Farm for sale in Bloemfontein Ext - Bloemfontein

R 4 000 0004 Bedroom Farm for sale in Bloemfontein Ext

89 ha Plaas buite Bloemfontein

Die plaas is gelee slegs 'n paar kilo's buite Bloemfontein en is 89 ha groot. Daar kom diep Bainsvlei Hutton grond voor. Daar is 1 Sementdam, 2 dompelpompe, 1 spilpunt van 6 ha, 2 .....
4 Bedrooms,  3 Bathrooms
SOLD3 Bedroom Farm for sale in Bloemfontein Ext - Bloemfontein

R 2 600 0003 Bedroom Farm for sale in Bloemfontein Ext

Plaas net buite Bloemfontein te koop

Die plaas op die Jagersfonteinpad geleë. Die plaas is 174 ha groot en bestaan uit die volgende: 9 Groot weidingskampe, 11 klein voerkampe 18 kampe met veesuipings Die drade .....
3 Bedrooms,  2 Bathrooms,  2 Garages
SOLDFarm for sale in Bloemfontein Ext - Bloemfontein

R 2 500 000Farm for sale in Bloemfontein Ext

Pragtige plaas net buite Bloemfontein

Die plaas is net buite Bloemfontein gelee en is 106.93 ha groot en bestaan uit 5 ha weidingskamp en die drade is in 'n redelike toestand. 3 ha aangeplante lusern. 4 Landekampe, .....
SOLD3 Bedroom Farm for sale in Bloemfontein Ext - Bloemfontein

R 2 375 0003 Bedroom Farm for sale in Bloemfontein Ext

'n Geleentheid om nie op uit te mis nie - 43.8148 ha plaas te koop!

Die plaas bestaan uit 1 weidingskampe en die kamp word met water voorsien. Die drade is in ‘n goeie toestand, een kant is met wildswering bespan en ander helfde net gewone draad .....
3 Bedrooms,  5 Garages
SOLDFarm for sale in Bloemfontein Ext - Bloemfontein

R 2 294 000Farm for sale in Bloemfontein Ext

Ideale stuk grond buite Bloemfontein te koop

Die plaas is 358 ha groot en bestaan uit die volgende: 5 Weidingskampe en die kampe is van water voorsien. Die drade is 80 % vervang. Geen aangeplante weiding kom voor nie. .....
SOLD2 Bedroom House for sale in Bloemfontein Ext - Bloemfontein

R 2 100 0002 Bedroom House for sale in Bloemfontein Ext

Fabulous breakaway river view home for sale

Face brick house, low maintenance. Beautiful serene surroundings with a river view, only 25 kilometres from Bloemfontein. .....
2 Bedrooms,  1 Bathroom,  2 Garages,  1 Carport
Farm for sale in Bloemfontein Ext - Bloemfontein

R 1 863 000Farm for sale in Bloemfontein Ext

183 HA farm for sale

Small farm with lots of water. Divided into 3 camps, cattle handle facilities. Ideal farm for the business man or if you want to develop irrigation. This farm is ideal for .....
Farm for sale in Bloemfontein Ext - Bloemfontein

R 1 300 000Farm for sale in Bloemfontein Ext

Plaas buite Bloemfontein te koop

Die plaas is 154 ha groot en is 45 km buite Bloemfontein geleë. Daar kom 10 weidingskampe voor en 1 kamp word voorsien van water. Die drade is in 'n redelike toestand en geen .....
5 Bedroom Apartment for sale in Bloemfontein Ext - Bloemfontein

R 695 0005 Bedroom Apartment for sale in Bloemfontein Ext

142 Square Meter unit for sale in Bloemfontein

Here you have three properties that are close to one another but not the same unit. But is registered as one unit. With a possible income of R8000 - R9000 The first one is a .....
5 Bedrooms,  3 Bathrooms
3 Bedroom House for sale in Bloemfontein Ext - Bloemfontein

R 650 0003 Bedroom House for sale in Bloemfontein Ext

House for sale

Beautiful property for sale in Freedom Square, situated in a good area, within walking distance to Lemo mall and home affairs, close to schools, fire station,well fenced and .....
3 Bedrooms,  1 Bathroom,  1 Garage
1 Bedroom Apartment for sale in Bloemfontein Ext - Bloemfontein

R 325 0001 Bedroom Apartment for sale in Bloemfontein Ext

1 BEDROOM FLAT FOR SALE

This neat spacious one bedroom flat is situated in the central part of Bloemfontein no need for transport around town,this is opportunity for investors .It is well secured,its .....
1 Bedroom,  1 Bathroom
FirstPrevious
Page 1 of 2
12