Property For Sale in Boshof, Boshof

Properties 1 to 8 of 8
Sort By 
PRICE REDUCED4 Bedroom Farm for sale in Boshof - Boshof

R 15 882 0004 Bedroom Farm for sale in Boshof

Boshof plaas van 1254 ha groot.

Daar is 5 weidingskampe en al 5 kampe is voorsien van hul eie water. Die drade is in ‘n Goeie toestand en 2.4 meter wildsomheining. Daar is ongeveer 24 ha se landekampe. Die tipe .....
4 Bedrooms,  2 Bathrooms,  2 Garages
4 Bedroom Farm for sale in Boshof - Boshof

R 8 910 0004 Bedroom Farm for sale in Boshof

Uitsonderlike goeie veeplaas te koop

Die grootte van die plaas is 1622Ha en bestaan uit die volgende: Weiding: Daar is 34 weidings kampe waarvan slegs 6 nie oor water beskik nie. Drade is in ‘n baie goeie .....
4 Bedrooms
SOLD3 Bedroom Farm for sale in Boshof - Boshof

R 7 500 0003 Bedroom Farm for sale in Boshof

1093 ha Plaas te koop in Boshof distrik

Die plaas is 14 km buite Boshof gelee en bestaan uit 11 weidingskampe en elke kamp word voorsien van sy eie water. Die drade is in 'n goeie toestand en geen aangeplante weiding .....
3 Bedrooms,  1 Bathroom,  2 Garages
SOLD3 Bedroom Farm for sale in Boshof - Boshof

R 5 300 0003 Bedroom Farm for sale in Boshof

Uitstekende Wildsplaas te koop

Pragtige plaas te koop net buite Boshof van 402 ha groot en daar is 8 Weidingskampe waarvan 3 kampe met water voorsien is. Die drade is in 'n goeie toestand en 45% Grenslyn is .....
3 Bedrooms,  1 Bathroom
Farm for sale in Boshof - Boshof

R 2 809 000Farm for sale in Boshof

Die plaas is gelee Wes van Kimberley

Die plaas is 428, 26 ha groot en 6 weidingskampe kom voor en elke kamp word van water voorsien. Die drade is in 'n redelike toestand en geen aangeplante weiding kom voor nie. 6 .....
SOLD4 Bedroom Farm for sale in Boshof - Boshof

R 2 700 0004 Bedroom Farm for sale in Boshof

Boshof plaas te koop

Goeie veeplaas tussen Boshof en Windsorton. Gemengde weiding in baie goeie toestand. Volop bome en bosse afgewissel met vlaktes. 4 Kampe wat van water voorsien is, met goeie .....
4 Bedrooms,  2 Bathrooms
Farm for sale in Boshof - Boshof

R 2 160 000Farm for sale in Boshof

Boshof plaas van 348 ha te koop

Goeie veeplaas tussen Boshof en Windsorton. Gemengde weiding in goeie toestand. Bome en bosse kom volop voor. 3 kampe met addissionele klein kampie. Al die kampe word van water .....
3 Bedroom House for sale in Boshof - Boshof

R 550 0003 Bedroom House for sale in Boshof

This beautifully restored house in Boshof is a must see

It is cozy and neat. It has 3 bedrooms, a lounge, kitchen, and 1 garage. There is an outside bar with an under roof braai area that can easily be enclosed into a 1 bedroom flat. .....
3 Bedrooms,  1 Bathroom,  1 Garage,  2 Carports
FirstPrevious
Page 1 of 1
1NextLast