All Farms and Small Holdings For Sale

Properties 1 to 20 of 208
Sort By 
SOLD3 Bedroom Farm for sale in Christiana - Christiana

R 120 000 0003 Bedroom Farm for sale in Christiana

Die plaas is ongeveer 5 km vanaf Christiana geleë en is 762 ha groot.

Die plaas bestaan uit die volgende: 1 Weidingskamp wat 70 ha groot is. Die kamp word van water voorsien en die drade kort bietjie aandag. Geen aangeplante weiding kom voor nie. .....
3 Bedrooms,  1 Bathroom
6 Bedroom Farm for sale in Kimberley - Kimberley

R 105 000 0006 Bedroom Farm for sale in Kimberley

Uitsonderlike stuk grond te koop van 7000 ha

Die plaas beskik oor 7000 ha, daar is 'n weidingskamp van ongeveer 1800 ha groot en hier kom 12 weidingskampe voor wat van water voorsien is. Die drade is in 'n redelike .....
6 Bedrooms,  4 Bathrooms,  2 Garages
3 Bedroom Farm for sale in Hartswater - Hartswater

R 78 823 0003 Bedroom Farm for sale in Hartswater

Uitsonderlike mooi besproeiingsperseel te koop!

Hierdie perseel is naby Hartswater gelee en bestaan uit 1 kamp. Drade is in ‘n goeie toestand en is wildwering gespan (2,4m hoog, 32 drade). 9 Ha gemengde gras, 48 ha lusern(1 jr .....
3 Bedrooms,  3 Bathrooms,  2 Garages
EXCLUSIVE MANDATE4 Bedroom Farm for sale in Hopetown - Hopetown

R 52 000 0004 Bedroom Farm for sale in Hopetown

Uitsonderlike plaas in die Noord Kaap!

Die plaas is 11875 ha groot met 45 weidingskampe wat toegerus is met veesuipings. Die drade is in 'n goeie toestand. Daar is ook 25 Sink en sementdamme, 32 boorgate waarvan 30 .....
4 Bedrooms,  2 Bathrooms
PRICE REDUCEDFarm for sale in Bloemfontein Ext - Bloemfontein

R 50 895 000Farm for sale in Bloemfontein Ext

Vee en Weidingsplaas te koop

Die plaas is 2614 ha groot en bestaan uit 6 weidingskampe en al die kampe is van water voorsien. Die drade is in 'n uitstekende toestand. Ongeveer 75 ha aangeplante .....
PRICE REDUCED5 Bedroom Farm for sale in Jacobsdal - Jacobsdal

R 44 705 0005 Bedroom Farm for sale in Jacobsdal

3 Besproeiingspersele te koop by Jacobsdal

Die 3 persele is 130 ha groot. Die drade is in ‘n goeie toestand. 90 ha aangeplante lusern kom voor ( S.A. Standaard – 2 jaar en 1 stuk 4 jaar oud) 1 landekamp kom voor met .....
5 Bedrooms,  2 Bathrooms
5 Bedroom Farm for sale in Bloemfontein - Bloemfontein

R 37 647 0585 Bedroom Farm for sale in Bloemfontein

Ideale eiendom vir ontwikkeling en 116 ha grond.

Die plaas is net buite die stad geleë en is 116 ha groot. Daar kom 6 weidingkampe voor en die kampe is van water voorsien. Die drade is in ‘n redelike toestand en geen .....
5 Bedrooms,  4 Bathrooms,  2 Garages
Farm for sale in Warrenton - Warrenton

R 37 500 000Farm for sale in Warrenton

5 Persele te koop in die Hartsvallei distrik

Die paket bestaan uit 5 persele en moet saam gekoop word. Gelee 12 km vanaf Hartsvallei köperasie Perseel 1 is 36 ha groot Weiding: 15 ha lusern ( 1 jaar oue Super Cuf), 5 .....
SOLDFarm for sale in Cradock - Cradock

R 35 000 000Farm for sale in Cradock

Uitsonderlike Goeie plaas in die Oos Kaap te koop!! Goeie waarde vir g

Die ingelyste waterregte-sertifikaat van die grond. 100ha Ingelys. 'n Opgawe van die kragpunte op die plaas - die KVA kapasiteit, die getal en groote 'transformers'. 50KVA .....
SOLDFarm for sale in Bull Hill - Jan Kempdorp

R 34 500 000Farm for sale in Bull Hill

Pragtige perseel in Bull Hill te koop

Pragtige perseel van 98 ha groot te koop met aangeplante weiding van 1 jaar oue lusern, 14 ha van 10 jaar oue Pekaneutbome, 14 ha van 15 jaar oue Pekaneutbome. Daar kom 64 ha .....
PRICE REDUCEDFarm for sale in Magogong - Magogong

R 31 400 000Farm for sale in Magogong

76 ha Besproeiingsperseel te koop

Hierdie perseel is 10km vanaf Hartswater gelee, bestaan uit 1 kamp en beskik oor swaar tot rooigrond. 3 x Zimmatic spilpunte (nuut), doen totale oppervlak van 60 ha. Die perseel .....
Farm for sale in Bethulie - Bethulie

R 25 000 000Farm for sale in Bethulie

Fully operational game farm in the EASTERN CAPE .

Borders on the TUSSEN DIE RIVIERE GAME FARM. CLOSE TO BETHULIE . TROPHY HUNTING /MEAT HUNTERS/BOW AND ARROW HUNTERS. OVERSEAS CLIENTILE /LOCAL . SPECIES ON FARM.: KUDU ./ .....
3 Bedroom Farm for sale in Viljoenskroon - Viljoenskroon

R 24 117 6473 Bedroom Farm for sale in Viljoenskroon

1240 ha Plaas te koop in Viljoenskroon distrik

Die plaas is ideaal vir weiding en saai. Daar kom 'n groot weidingskamp voor met 5 windpompe en damme vir water. Buite drade is in 'n goeie toestand en die binne drade is in 'n .....
3 Bedrooms,  2 Bathrooms
Farm for sale in Bains Vlei - Bloemfontein

R 24 000 000Farm for sale in Bains Vlei

SOLAR FARM

The Solar plant is 100 H/A and is part of the 770 h/a farm. A beautiful farm with the Modder river running next to it and the Kruger drift Dam across the road. The Farm is also .....
4 Bedroom Farm for sale in Reddersburg - Reddersburg

R 22 117 6474 Bedroom Farm for sale in Reddersburg

Beautiful, big livestock farm

VAT INCLUDED IN SELLING PRICE This farm is situated just outside Bloemfontein. The farm is well developed and divided in +/- 30 camps. Approximately 155 ha Smutsvinger grass and .....
4 Bedrooms,  2 Bathrooms
PRICE REDUCED3 Bedroom Farm for sale in Hopetown - Hopetown

R 21 850 0003 Bedroom Farm for sale in Hopetown

Pragtige plaas in Hopetown omgewing te koop!

Die plaas is 5080 ha groot en is geleë in die Hopetown distrik. Hy bestaan uit die volgende: 22 Weidingskampe met 22 veesuipings. 12 Boorgate wat toegerus is met .....
3 Bedrooms,  1 Bathroom
Farm for sale in Ladybrand - Ladybrand

R 21 600 000Farm for sale in Ladybrand

Pragtige plaas van 658.9737 ha groot

Die plaas bestaan uit 4 weidingskampe en die kampe is van water voorsien. Die drade is in ‘n goeie toestand. Geen aangeplante weiding kom voor nie. Daar kom 200 ha se lande .....
Farm for sale in Douglas - Douglas

R 21 444 423Farm for sale in Douglas

2 Uitstekende veeplase te koop

Die geleentheid kom nie elke dag in die mark nie. Die plaas bestaan uit 2 gedeeltes: 1178 ha met 6 kampe en 2 groot gronddamme asook 2 sement damme. Die watervoorsiening .....
Farm for sale in Aliwal North - Aliwal North

R 21 400 000Farm for sale in Aliwal North

Pragtige bespreoiingsplaas met spilpunte

Die is 'n prag stuk grond. Daar kom 7 weidingskampe voor en die kampe is almal van water voorsien. Daar kom aangeplante lusern voor van ongeveer 80 ha. Daar is 150 ingelyste .....
PRICE REDUCEDFarm for sale in Rayton - Bloemfontein

R 20 200 000Farm for sale in Rayton

Exclusive 39 HA land for sale - PRICE includes VAT.

39 h/a of Pristine land 6km from Mimosa Mall and is bordered by Bloem Spa Hotel /Woodlands Hill and `the N1. It has a few existing buildings and houses on it. Registered right to .....
FirstPrevious
Page 1 of 11
12345678910...